Hoof openbare logboeke
Voorkoms
Vertoon 'n samestelling van alle boekstawings van Wikibooks. U kan die resultate vernou deur 'n boekstaaftipe, gebruikersnaam (kas-sensitief) of spesifieke blad (ook kas-sensitief) te kies.
- 19:54, 22 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Oliebol (Nuwe bladsy) Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 01:40, 22 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Far Bretón (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 01:01, 22 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Vla Tert (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 23:48, 21 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Hertzoggie (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 21:54, 21 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Klapper Koekies (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 15:28, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Oreo Melkskommel (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 15:22, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Skommels (Nuwe titel) Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 13:53, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Klapper Koek (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 13:39, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Fudge Koek (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 13:16, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Sjokola Fudge (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 12:56, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Neute Fudge (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 12:49, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Marie Beskuitjie Fudge (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 12:41, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Klapper Fudge (Nuwe bladsy) Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 12:30, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page BarOne fudge (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 11:58, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Fudge 1 (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 11:50, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Beskuitjie Sjokola Fudge (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 11:13, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Jogurt Tert (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 10:55, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Banana-split Yskastert (Nuwe bladsy geskep met '"BANANA SPLIT" YSKASTERT == Bestanddele: == * 1 Pakkie “banana instant” poeding (aangemaak met 2 kop melk) * 250gr roomkaas (by kamertemperatuur) * ½ kop versiersuiker * 250ml room * 2 pakkies tennisbeskuitjies * 500gr aarbeie * 1 Blikkie pynappelstukkies (goed gedreineer) * 10 na 12 kersies – gekap * Sjokola en karamel sous * Gekapte neute == Metode: == Maak jou piesang gits poeding aan met 3 kop melk. Klits die roomkaas en versiersuiker tot gladde mengs...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 07:57, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page BarOne trifel (Nuwe bladsy geskep met 'BAR-ONE TRIFEL == Bestanddele: == * 1 pakkie (90 g) sjokola kitspoeding * 400 ml melk * 125 g roomkaas * 250 ml (1 k) room, styf geklits * 1 pakkie (200 g) "Romany Creams," grof gebreek. * sjerrie vir oorsprinkel * 2 groot (100 g elk) "Bar-One" stafies, in blokkies gesny. == Metode: == »Klits die kitspoeding en melk saam tot dit net begin verdik. »Roer die roomkaas by die room in. »Sprinkel die helfte van die gebreekte koekies in ’n glasbak en besprinkel m...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 01:16, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Aarbei Tert (Nuwe bladsy geskep met 'AARBEI VRIESKASKOEK == Bestanddele: == '''Vulsel:''' 2 Koppies room 2 eierwitte ½ houertjie roomkaas (by kamertemperatuur) 2 koppies vars aarbeie ½ kop strooisuiker '''Kors''': 1 pakkie tennisbeskuitjies (fyngerol) (hou so handvol krummels uit om bo-oor te strooi, meng bietjie klapper by vir ‘n variasie bo-op) 100ml gesmelte botter == Metode: == Meng koekies en botter en druk vas in gespuite tertbak. Sny die aarbeie in stukkies. Klits die room styf...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 01:11, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Terte (Nuwe bladsy geskep met 'Aarbei Tert') Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 00:51, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Kondensmelk Koekies (Nuwe bladsy geskep met 'KONDENSMELK KOEKIES == Bestanddele: == 700 g koekmeel 450 g botter 4 tl bakpoeier 1 blik kondensmelk 1 tl suurlemoengeursel 1 kop strooisuiker knypie sout. == Metode: == Voorverhit jou oond 190°C. Room jou botter en suiker tot romerig. Voeg blikkie kondensmelk by en meng goed deur. '''Sif saam''': meelblom, bakpoeier en sout en voeg by botter mengsel. Smeer bakplaat, skep teelepels vol op plaat Bak ongeveer 10~15 min.') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 00:30, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Kaas en Uie Beskuitjies (Nuwe bladsy geskep met 'KAAS EN UIE BESKUITJIES == Bestanddele: == * 500ml koekmeel * 4ml sout * 2ml rooi peper as jy wil bietjie meer * 1pakkie wit uie sop * 6ml bakpoeier * 120ml “stork bake” * 300ml kaas gerasper * 2 eier gele * 100ml yswater. == Metode: == Voorverhit oond 190°C. Sif al die droë bestanddele behalwe uie sop in ń mengbak. Gooi dan soppoeier by, vryf botter met vingerpunte in meelnengsel en meng dan die kaas by. Klits eiergele ligies saam die water en go...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 00:15, 18 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Cremora Koekies (Nuwe bladsy geskep met 'CREMORA KOEKIES ==Bestanddele:== * 2 ½ koppies koekmeel * 1 koppie Nestle CREMORA * 1 el vla poeier * 1 tl. bakpoeier * 1 tl. sout * 1 kop regte botter, kamertemperatuur (baie sag) * 110g roomkaas, kamertemperatuur * 1 kop strooisuiker * 1 tl Vanielje geursel * 1 eier ==Metode:== Voorverhit die oond tot 170°C. Sif saam: koekmeel, cremora, vla poeier, bakpoeier en sout, hou eenkant. Room die botter met roomkaas saam tot glad en romerig. Voeg die strooisuiker gel...') Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 23:53, 17 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page 3 in 1 Gebakte Poeding (Nuwe bladsy geskep met '3 IN 1 GEBAKTE POEDING '''Grootte:''' Oondpan (ongeveer 25porsies) ''Die hoeveelhede tussen hakkies is vir 1 beslag.'' – '''Genoeg vir:''' 6~8 porsies == Beslag: == * 3 eiers (1 eier) * 1 ¼ k suiker (125ml suiker) * 3 k koekmeel (1k meel) * 3 tl bakpoeier (1tl bakpoeier) * 3 tl koeksoda (1tl koeksoda) * 90ml wit asyn (30ml asyn) * 6 etl appelkooskonfyt (2 etl appelkooskonfyt) * 3 k melk (1 kop melk) * 75 ml kakao poeier (25ml kakao) * ½ tl sout (knypie sout)...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 23:41, 17 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Poeding (Nuwe bladsy geskep met '3 in 1 Gebakte Poeding') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 23:22, 17 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Koeke (Nuwe bladsy geskep met '==Amarula Koek==') Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 23:14, 17 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Amarula Koek (Nuwe bladsy geskep met 'AMARULA KOEK == Beslag: == 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout == Stroop: == 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur 1 blik karamelkondensmelk styf geklopte room en “flake”-sjokolade vir versiering. == Beslag metode: == Stel oond op 180°C. Meng kakao met kookwater en laat dit afkoel. Klits eiers, suiker en olie saam, voeg koue kakaomengsel by en meng deeglik. Sif die res...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 22:32, 17 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Koek (Nuwe bladsy) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 15:11, 17 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Beskuitjies (Nuwe bladsy geskep met ' Oats Koekies) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Advanced mobile edit
- 20:53, 13 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Kerrie noedelslaai (Nuwe bladsy geskep met 'KERRIE NOEDELSLAAI == Bestanddele: == 500g klein skulpie noedels (gaar maar nie pap gekook) 1 green/yellow/red pepper gekap 1 ui gekap 1 na 2 wortels geskil en grof gerasper 1 blikkie pynappelstukke of perskes<small>OPSIONEEL</small> == Meng: == 1 kop tamatiesous ½ kop asyn ½ kop olie 200ml suiker 25ml Kerrie Sout en gemaalde swartpeper na smaak == Aanwysing: == Meng alles deur en hou in yskas.Hoe langer dit staan hoe lekkerder word die slaai. '''NB'...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 20:28, 13 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Broccoli en blomkool slaai (Nuwe bladsy geskep met 'BROKKOLI EN BLOMKOOL SLAAI == Bestanddele: == 🔼1 bossie broccoli en 1 bossie blomkool – sny in klein blommetjies 🔼1 pakkie spek, gesnipper en gebraai 🔼1 koppie rosyne 🔼1 koppie sonneblomsaad 🔼1 bossie slaai uie fyn gesny<sup>opsioneel</sup> 🔼1 blikkie pitmielies gedreineer 🔼1 koppie kaasblokkies == Slaaisous: == 🔽½ koppie asyn 🔽1 koppie conola olie 🔽1 koppie suiker 🔽1 teelepel sout 🔽1 teelepel mostertpoeier == Meto...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 19:40, 13 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Brokkoli slaai (Nuwe bladsy geskep met ' == Bestanddele: == 🔸Brokkoli (1 of 2 k en dit moet rou gebruik word) 🔸Kaas (soveel soos begeer en enige soort) 🔸Mayonaise (125 tot 500ml) 🔸Spek gebraai 🔸1 ui fyn gekap en gebraai 🔸1 pakkie sampioene fyn gesny en gebraai. == Aanwysing: == Meng alles saam en sit in die yskas tot afgekoel en dien op saam met ń lekker ete of sommer ook as n voorgereg.') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 11:52, 13 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Gemengde groente slaai (Nuwe bladsy geskep met 'Hierdie GEMENGDE GROENTE SLAAI is baie eenvoudig. == Beslag: == <nowiki>*</nowiki> 1 Pak gemengde groente (net opgekook tot sag) <nowiki>*</nowiki> 1 Groot ui – gekap <nowiki>*</nowiki> Blokkies kaas <nowiki>*</nowiki> Mayonnaise na smaak <nowiki>*</nowiki> 2 eetl bladjang == Aanwysing: == Meng alles saam en bedien. Baie lekker ook as dit oornag staan.') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 00:43, 13 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Ertjie-lagie slaai (Nuwe bladsy geskep met 'Hierdie resep het eintlik GEEN RESEP nodig nie – jy kan die slaai maak so groot of klein soos jy wil. Hier is ‘n aanduiding van hoeveel jy kan gebruik. == Bestanddele: == ★1 Blaarslaai – fyn opgekap en goed afgedroog ★1 blomkool – fyn opgekap ★1 ui – fyn opgekap ★2 stokkie seldery – fyn opgekap (ek het die gelos) ★1 Greenpepper – fyngekap ★500gr bevrore ertjies (gebruik net so gevries) ★2 kop mayonnaise ★250gr spek – bros geb...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 00:14, 13 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Blomkool & broccoli slaai (Nuwe bladsy geskep met 'BLOMKOOL & BROCCOLI SLAAI == Bestanddele: == ⚫1 blomkool kop ⚫1 broccoli kop ⚫1 ui, fyn gekap ⚫250 g spek stukkies ⚫150 g Cheddar, in klein blokkies gesny == Sous: == ⚫250 ml mayonnaise of ½ gewone joghurt en ½ mayo ⚫100 ml kondensmelk == Metode: == Breek die blomkool en broccoli in stukkies en spoel dit af. Sny in kleiner stukkies. Kook die blomkool, broccoli en ui in vinnig-kokende water vir 2 minute. Dreineer in ‘n vergiettes sodat al...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 23:45, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Boontjie slaai (Nuwe bladsy geskep met '== Boontjie Slaai == '''Bestanddele:''' 🔸1×425 g Blik Boontjies in Tamatiesous 🔸1×410 g Blik Botter bone (Dreineer) 🔸1×420 g Blik Gewone Groenbone 🔸1 Green Pepper ontpit en gekap 🔸1 Groot ui gekap 🔸1 Hand vol rosyne of sultanas '''Metode:''' Gooi blikkies boontjies in glasbak dan ook “green pepper”, ui en rosyne. == Sous == '''Bestanddele:''' 🔸125 ml Asyn 🔸125 ml Olie 🔸125 ml Sagte Bruinsuiker '''Metode:''' Kook best...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 20:06, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Aartappel slaai (Nuwe bladsy geskep met 'AARTAPPELSLAAI ▶Kook aartappels tot gaar en sny in ringe of blokkies. == MAAK SOUS VAN: == 🔸Mayonaise, 🔸kondensmelk, 🔸bladjang, 🔸mosterd, 🔸sout, 🔸gemaalde swartpeper 🔸en bietjie Melk == Dan Meng Ek Die Volgende By: == 🔸My Aartappels 🔸1 groot ui fyngekap 🔸Greenpepper fyn gekap (opsioneel) 🔸3 Hardgekookte eiers in skywe gesny 🔸Pynappel stukke of jy kan ook die mousse gebruik (dreineer sap af) 🔸Gerkins fyngek...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 16:31, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Koekies (Nuwe bladsy geskep met 'Oats Koekies') Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 15:31, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Aartappel sop 2 (Nuwe bladsy geskep met ' '''''Bedien''''': 8 '''''Tyd''''': 12 hours == Bestanddele: == 🔸5 medium aartappels, in blokke 🔸3 medium uie, gekap 🔸5 koppies water 🔸1 etl pietersiele 🔸1 seldery, gekap 🔸1 tlp sout 🔸swart peper na smaak 🔸4 koppies hoenderaftreksel 🔸4~5 etl botter 🔸1 blikkie ingedampte melk == Aanwysing: == In ń “slow cooker”, kombineer aartappels, uie, water, pietersiele, seldery, sout, peper, hoenderaftreksel en botter. Kook tot ga...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 14:48, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Sampioen Sop (Nuwe bladsy geskep met 'SAMPIOEN SOP  '''''Afdeling''''': Sop resep '''''Bediening''''': 12 '''''Tyd''''': 1 uur == Bestanddele: == ⚫225g botter (verdeel) ⚫1 koppie meel (verdeel) ⚫12 koppies beesvleisaftreksel ⚫6 etl “extra-virgin olive oil” ⚫12 koppies gemengde sampioene (gesny) ⚫½ koppie sjerrie == Aanwysing: == Smelt die een helfte van die botter in ń groot pot oor matige hitte. Voeg ń ½ koppie van die meel by, roer aanhoudend tot dikkerig. Kook en r...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 14:41, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Sampioen Gortsop (Leë bladsy geskep) Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 13:24, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Sampioen sop (Nuwe bladsy geskep met 'SAMPIOEN🍄GORTSOP ( 4 PORSIES ) WENK- die gort kan vervang word met lensies, boontjies of 4in1sopmengsel. == Bestanddele: == 🍄 30ml (2 e) olyfolie 🍄 1 yf, gekap 🍄 2 knoffelhuisies, fyngedruk 🍄 300g Gemengde sampioene, in stukke gesny 🍄 2 stele seldery, gekap 🍄 2 wortels, geskil en in blokkies gesny 🍄 4 takkies tiemie 🍄 15ml (1 e) meel 🍄 375ml (1.5 k) gort 🍄 4×250ml (4 k) groenteaftreksel 🍄 1/2 suurlemoen se sap en ge...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 13:15, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Lensie sop (Nuwe bladsy geskep met ' == Bestanddele: == ❄6 repies spek, gekap ❄2/3 koppie gekapte ui ❄1 koppie lensies, afgespoel ❄500gr bevrore gemengde groente (veggie mix) of paar aartappels en wortels in skywe en blokkies gesny ❄5 ½ koppies water ❄1/2 teelepel droë basiliekruid ❄1 eetlepel sjerrie ❄1 ½ teelepel sout == Metode: == Ek voeg ook by so paar stukkies seldery. Braai spek en uie in ‘n groot pot oor medium-hoë hitte, roer af en toe, 5 tot 8 minute tot die uie...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 13:07, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Groente sop (Nuwe bladsy geskep met 'GROENTE SOP == Bestanddele: == 🌱500g lamsvleis/beesvleis (lekker bene vleis) 🌱1 ½ kp droë sopmengsel (Lensies, ertjies of gemeng ens) 🌱2 liter kook water 🌱1 blik geskilde tamaties 🌱1 groot ui fyn gekap 🌱2 aartappels gerasper 🌱4 wortels gerasper 🌱1 ½ kop gekapte seldery 🌱½ kop ‘leeks’ (preie) opsioneel 🌱1 pakkie groentesop poeier 🌱sout, peper en worcestersous na smaak 🌱Ander kruie soos pietersielie ens na smaak...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 12:58, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Ertjie sop (Nuwe bladsy geskep met 'Nie vark etende mense is vry om ander vleis te gebruik. == Bestanddele: == ★1kg gevriesde ertjies ★5 aartapels ★2 pakke spek ★250ml (1k) room ★Sout ★Peper == Metode: == Kook ertjies tot sag sowel as aartapels wat gesny is. Braai spek en in ń pan tot lekker bruin. Maak die ertjie en aartapels mengsel dun tot ń puree, voeg jou spek/uie,room,sout en peper by en laat dit prut vir so 10min. As dit te dun is voeg melk by.') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 12:42, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Heerlike Boontjies sop (Nuwe bladsy geskep met ' == Bestanddele: == ⚪1 pakkie gemengde sopbone oornag gelê in water ⚪2x uie ⚪2 pakke gesnipperde spek ⚪1 oxo hoenderblokkie ⚪2 pakkies wit uie sop ⚪500g sopvleis ⚪sout en witpeper na smaak == Metode: == Braai uie en spek tot sag, gooi saam boontjies, oxo blokkie en witpeper in genoeg water, laat heeldag staan as j kan simmer, kook intussen jou sopvleis apart tot sag. So halfuur voor sop opdien gooi sopvleis en wit uie sop saam boontjie mengsel.') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 12:06, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Blikkies sop (Nuwe bladsy geskep met 'Heerlike vinnig en maklike lui mens sop. == Jy Benodig: == ❄2 x blikkies tamatiesop ❄1 x blikkie hoendersop ❄1 x blikkie sampioensop ❄1 x pakkie spek, gesnipper ❄1 x ui, fyngekap ❄Melk om te verdun, indien nodig == So gedoen: == Braai bacon en ui in ‘n kastrol. Gooi al die blikkies sop by, meng goed, bring tot kookpunt. Stel hitte laer en laat simmer so 30 min. Dit klink nie great nie, maar glo my, dis watertand lekker!') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 05:21, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Bielie Mielie (Nuwe bladsy geskep met ' == Bielie MielieWysig == '''''Vir die stywepap:''''' == Jy benodig: == 🌽2 kop mieliemeel 🌽3 kop water 🌽1 tl sout == Metode: == Gebruik ‘n swaarboompot. Voeg water in pot en bring tot kookpunt, voeg sout by. Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met ‘n papvurk totdat die pap styf is. Sit deksel op, draai hitte op laagste stelling, laat dit vir 45 min stadig stoom. Roer af en toe goed deur. == '''''VIR DIE VULSEL:''''' == 🐂2 Blikkies...') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
- 04:59, 12 Desember 2021 Grigoz1 Besprekings bydraes created page Botterskorsie sop (Nuwe bladsy geskep met 'BOTTERSKORSIE SOP == Bestanddele: == 700 g botterskorsie ( butternut) 1 ui, gekap 3 aartappels, in blokkies 1,25 liter hoenderaftreksel sout en peper na smaak 125 ml room of melk == METODE: == Braai die ui en voeg die aartappel, butternut en tarragon by. Braai vir ‘n klein rukkie. Voeg dan die hoenderaftreksel by en kook tot die groente sag is. Versap in voedsel verwerker en geur na smaak. Voeg die room of melk by net voor opdiening.') Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf