Blomkool & broccoli slaai

Vanaf Wikibooks

BLOMKOOL & BROKKOLI SLAAI

Bestanddele:[wysig]

⚫1 blomkool kop

⚫1 brokkoli kop

⚫1 ui, fyn gekap

⚫250 g spek stukkies

⚫150 g Cheddar, in klein blokkies gesny

Sous:[wysig]

⚫250 ml mayonnaise of ½ gewone joghurt en ½ mayo

⚫100 ml kondensmelk

Metode:[wysig]

Breek die blomkool en brokkoli in stukkies en spoel dit af. Sny in kleiner stukkies. Kook die blomkool, brokkoli en ui in vinnig-kokende water vir 2 minute. Dreineer in ‘n vergiettes sodat al die water afloop.

Braai die spek tot gaar en bros. Laat alles goed afkoel. Meng die brokkoli met die spek, en meng die kaasblokkies daarby in. Meng die mayonnaise en kondensmelk saam en roer dit deur die slaai.

Verkoel voor opdiening.

Resep 2[wysig]

Broccoli en blomkool slaai