Ertjie sop

Vanaf Wikibooks
Jump to navigation Jump to search

Nie vark etende mense is vry om ander vleis te gebruik.

Bestanddele:[wysig]

★1kg gevriesde ertjies

★5 aartapels

★2 pakke spek

★250ml (1k) room

★Sout

★Peper

Metode:[wysig]

Kook ertjies tot sag sowel as aartapels wat gesny is. Braai spek en in ń pan tot lekker bruin. Maak die ertjie en aartapels mengsel dun tot ń puree, voeg jou spek/uie,room,sout en peper by en laat dit prut vir so 10min. As dit te dun is voeg melk by.