Jogurt Tert

Vanaf Wikibooks
Jump to navigation Jump to search

JOGURT TERT

Maklik, vinnig en goedkoop lekker tert!!

Beslag:[wysig]

🔹500 ml Jogurt (enige geur waarvan julle hou)

🔹1 blik kondensmelk

🔹1 pak Tennis beskuitjies

🔹botter

Doen so:[wysig]

1. Maak beskuitjies fyn vir kors en meng met gesmelte botter.

2. Meng jogurt en kondensmelk goed.

3. Gooi oor kors en sit in mikrogolfoond vir 4 min. op hoog.

4. Sit in yskas vir ± 1½ uur.