Kerrie noedelslaai
KERRIE NOEDELSLAAI
Bestanddele:
[wysig]500g klein skulpie noedels (gaar maar nie pap gekook)
1 green/yellow/red pepper gekap
1 ui gekap
1 na 2 wortels geskil en grof gerasper
1 blikkie pynappelstukke of perskes
Meng:
[wysig]1 kop tamatiesous
½ kop asyn
½ kop olie
200ml suiker
25ml Kerrie
Sout en gemaalde swartpeper na smaak
Aanwysing:
[wysig]Meng alles deur en hou in yskas.Hoe langer dit staan hoe lekkerder word die slaai.
NB – Laat jou noedels heeltemal koud word voor jy die sous oorgooi – die rede hiervoor is – die warm noedels suig die sous op dan raak die slaai droog en die pasta is geneig om aanmekaar vas te klou. (dit is nou vir as jy dit oornag wil laat staan)