Boontjie slaai
Boontjie Slaai
Slaai
[wysig]Bestanddele:
🔸1×425 g Blik Boontjies in Tamatiesous
🔸1×410 g Blik Botter bone (Dreineer)
🔸1×420 g Blik Gewone Groenbone
🔸1 Green Pepper ontpit en gekap
🔸1 Groot ui gekap
🔸1 Hand vol rosyne of sultanas
Metode:
Gooi blikkies boontjies in glasbak dan ook “green pepper”, ui en rosyne.
Sous
[wysig]Bestanddele:
🔸125 ml Asyn
🔸125 ml Olie
🔸125 ml Sagte Bruinsuiker
Metode:
Kook bestanddele vir sous vir 5 minute saam.
Gooi sous oor slaaimengsel en meng goed.
Wenk:
[wysig]Los in yskas vir ten minste 24 uur. Indien goed verseël kan die slaai vir 4 weke in yskas gebêre word.