Aartappel sop 2
Voorkoms
Bedien: 8
Tyd: 12 hours
Bestanddele:
[wysig]🔸5 medium aartappels, in blokke
🔸3 medium uie, gekap
🔸5 koppies water
🔸1 etl pietersiele
🔸1 seldery, gekap
🔸1 tlp sout
🔸swart peper na smaak
🔸4 koppies hoenderaftreksel
🔸4~5 etl botter
🔸1 blikkie ingedampte melk
Aanwysing:
[wysig]In ń “slow cooker”, kombineer aartappels, uie, water, pietersiele, seldery, sout, peper, hoenderaftreksel en botter.
Kook tot gaar -- op lae hitte, 10~12 ure, of op hoë hitte, 3~4 ure.
Wanneer klaar, voeg melk by en herverhit.
Bedien netso of plaas in voedsel menger vir ń gladde sop.
Herverhit indien nodig.