Klapper Fudge
Voorkoms
KLAPPER FUDGE
Bestanddele:
[wysig]- 750ml (3k) suiker
- 1ml (knypie) sout
- 250ml (1k) room
- 250ml (1k) klapper
- 5 ml (1tl) vanilje
Metode:
[wysig]Smelt en kook die 1ste 3 bestanddele tot glad – voeg by die klapper – Kook tot dik – voeg nou die vanilje by en roer goed deur. Gooi in platbak, Laat effe afkoel en sny in blokkies.
Wenk:
[wysig]Gekapte kersies en sommer grondboontjies (peanuts) fyngekap kan bygevoeg word.