Sjokola Fudge

Vanaf Wikibooks
Jump to navigation Jump to search

SKOJOLA FUDGE

Bestanddele:[wysig]

  • 2×180g "milk chocolate slabs"
  • 60ml (4el) melk
  • 1½ koppie strooisuiker

Metode:[wysig]

Smelt sjokola en melk saam oor medium hitte.

Klits strooisuiker goed by.

Smeer gelyk in ń bakplaat so 1.5cm.

Laat afkoel en set - sny in blokkies.