Oreo Melkskommel

Vanaf Wikibooks
(Aangestuur vanaf Skommels)

OREO MELKSKOMMEL

Bedien: 1 tot 3, as jy voel om te deel.

Bestanddele:[wysig]

  • 2 koppies vanielje roomys
  • 1 koppie melk
  • 6~8 Oreo koekies

Metode:[wysig]

Plaas roomys in ń glasbeker, voeg melk by.

Roermeng met ń lepel tot glad.

Breuk Oreos in verkiesde grootte stukkies. Gooi by melkskommel en meng goed deur.

Wenk:[wysig]

Enige ander sjokola-koekie is ook van pas.

Geklopte room (whipped cream) en "sprinkles" kan ook bygevoeg word.