Vla Tert
Voorkoms
Vla tert
Hierdie is ń vertaalde weergawe.
Bestanddele:
[wysig]- 2 koppies melk
- ½ koppie meel (gesif)
- ⅓ teelepel bakpoeier
- 1 knypie sout
- 3 eetlepels sagte botter
- 4 groot eiers
- ⅓ koppie suiker
- 1 teelepel vanieljegeursel
- klapper
Metode:
[wysig]Meng al die bestanddele vir 1 minuut lank in ń blender.
Voer ń 25cm pastei plaat uit met botter en gooi die mengsel daarin.
Bak vir 30 minute teen 200°C, of gebruik die toetspen.