Beskuitjie Sjokola Fudge

Vanaf Wikibooks
Jump to navigation Jump to search

Bestanddele:[wysig]

2 e Kakao

250 g margarien

500 g Versiersuiker

1 t Vanielje Geursel

1 pakkie Marie beskuitjies

1 eier

Metode:[wysig]

Krummel beskuitjies en hou eenkant. Klits eier en geursel saam. Smelt Margarien oor lae hitte. Voeg kakao, versiersuiker, geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte en voeg gekrummelde beskuitjies by. Gooi in gesmeerde bak, laat koud word sny in blokkies en geniet.