Gebruiker:Adriaan90/Voorbladvoorstel
Welkom by Wikibooks
Wikibooks is 'n gemeenskap van vrywilligers wat saamwerk om 'n vrye versameling boeke te skep. Daar is al duisende boeke in vele tale geskryf asook ander projekte buiten die vrye biblioteek. Die Afrikaanse weergawe bevat nou 4 boeke, waarvan 0 as voltooid geag word. Wat Wikibooks besonders maak is dat boeke gratis en vryelik beskikbaar is om te lees, te redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikibooks (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie.
Boekrakke
| ||||||
|
Aanbevole boeke
Die boek oor HTML is op 15 November 2005 geskryf en is een van die Afrikaanse Wikibooks se klein versameling boeke. Dit is dan ook een van die eerste boeke wat hier geskryf is.
- Die HTML-boek gee 'n opsommende blik op die HTML-programmeringstaal. Dit verduidelik kortliks hoe dit toegepas word.
Boek van die maand
Die boek Hoe om 'n atlas te gebruik is 'n kort handleiding wat die aard en nut van 'n atlas beskryf. Vir 'n persoon wat nog nooit 'n atlas gebruik het nie, sal die artikel help om te weet hoe om die geografiese indeks agter op die atlas te gebruik en hoe om die sleutel te vertolk.
In eie sake
Es sei darauf hingewiesen, dass ein Werkzeug wie Wikibooks, in welchem sehr viele Autoren in sehr vielen Büchern regelmäßig Änderungen durchführen, kein „endgültiges“ Wissen im Sinne einer endgültigen Wahrheit darstellen kann. Allerdings wird in unseren meisten Wiki-Büchern – auch in den nur halbfertigen – schon jetzt ein recht brauchbares Wissen vermittelt, da es bei uns bisher nur sehr selten Autoren gibt, die wirklich Unsinn schreiben. Da aber nicht alle Autoren das Fachgebiet studiert haben, und selbst Irrtümern unterliegen können, sollte man sich nicht ausschließlich auf Wikis in seiner Wissensvermittlung verlassen. Im Vergleich zu gedruckten Lehrbüchern haben Wikibooks aber auch viele Vorteile, etwa den der Aktualität: Neue Entwicklungen können sofort in unsere Wikibücher einfließen. Kleinere und größere Fehler können sofort korrigiert werden. Außerdem sind die hier dargestellten Kenntnisse schnell verfügbar und nicht zuletzt sind die Wikibooks für den Leser bis auf die reinen Online-Gebühren kostenlos…
Was ist aber nun das oben erwähnte „gesicherte“ Wissen? Damit ist folgendes gemeint: „Theoriefindung“, im Sinne einer erstmaligen Erarbeitung neuen Wissens (dargestellt etwa durch Doktorarbeiten oder Forschungsberichte), soll nicht hier in Wikibooks stattfinden, sondern ist unserem Schwesterprojekt Wikiversity vorbehalten. Wir konzentrieren uns auf Lehr- und allgemeine Fachbücher.
Susterprojekte
Meta-Wiki Projekkoördinasie |
Wikipedia Ensiklopedie |
Wikimedia Commons Mediaversameling |
Wiktionary Woordeboek | ||||
Wikisource Bronversameling |
Wikiquote Aanhalings |
Wikinews Nuus |
Wikiversity Leerinstelling |