Vrugte slaai Pons

Vanaf Wikibooks

VRUGTE SLAAI PONS

Bestanddele:

💧2 koppies lemoensap

💧2 eetlepels grenadellamoes

💧3 koppies water

💧1 koppie pynappelsap

💧Sap van 2 suurlemoene

💧Suiker na smaak

METODE:

Meng al die bestanddele baie goed en laat goed koud word. Versier elke glasie met `n kruisementspruitjie.