Tuisblad/Inleiding

Vanaf Wikibooks

Wikibooks is 'n gemeenskap van vrywilligers wat saamwerk om 'n vrye versameling boeke te skep. Daar is al duisende boeke in vele tale geskryf asook ander projekte buiten die vrye biblioteek. Die Afrikaanse weergawe bevat nou 4 boeke, waarvan 0 as voltooid geag word. Wat Wikibooks besonders maak is dat boeke gratis en vryelik beskikbaar is om te lees, te redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikibooks (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie.