Tuisblad/Boek van die maand

Vanaf Wikibooks

Die boek Hoe om 'n atlas te gebruik is 'n kort handleiding wat die aard en nut van 'n atlas beskryf. Vir 'n persoon wat nog nooit 'n atlas gebruik het nie, sal die artikel help om te weet hoe om die geografiese indeks agter op die atlas te gebruik en hoe om die sleutel te vertolk.