Rooibostee Pons

Vanaf Wikibooks
Jump to navigation Jump to search

ROOIBOSTEE PONS

(Hierdie resep rek die koeldrank en dit is ook baie gesond!)

Bestanddele:

💧1 liter koue rooibostee

💧1 liter vrugtesap

💧1 liter Sprite (of ander gaskoeldrank van jou keuse.)

💧1 klein blikkie vrugte (opsioneel – soos gemengde vrugte of pynappelstukke)

So gemaak:

Meng saam en bedien met ys.

(Gaskoeldrank kan uitgelaat word en rooibostee vermeerder word.)