Rooibos Tee - Ice Tea

Vanaf Wikibooks
Jump to navigation Jump to search

ROOIBOS TEE ICE TEA

Bestanddele:

💧8 Liter water

💧10 Rooibos tee sakkies

💧½ bottel halls grandadella stroop

So gemaak:

Kook Water en tee laat dit lekker trek.

Haal af van stoof en voeg stroop by.

Roer goed deur.

Laat af koel en plaas in bottels en bêre in yskas baie lekker vir warm dae. Geniet!!