Rice Krispie Koekies

Vanaf Wikibooks

Rice Krispie Koekies

Bestanddele:[wysig]

⚫¼ k margarien

⚫25 Marshmallows

⚫1 tl Vanilla geursel

⚫5 k Rice Krispies

Metode:[wysig]

  1. Smelt margarien in 'n kastrol.
  1. Voeg Marshmallows by, en smelt oor lae hitte.
  1. Haal van plaat af.
  1. Voeg Vanilla geursel by.
  1. Meng Rice Krispies by.
  1. Druk die mengsel plat in 'n vierkantige bak (met 'n natgemaakte houtlepel).
  1. Laat staan 30 minute & sny in blokkies.