Oats Koekies
Voorkoms
Oats Koekies
BESTANDDELE:
[wysig]🌾2 k meel
🌾4 k oats
🌾2 k klapper
🌾2 k suiker
🌾250 g margarien
🌾3 el stroop
🌾2 tl koeksoda
METODE:
[wysig]Smelt botter & stroop. (moenie kook nie net smelt)
Voeg koeksoda by.
Meng die droë bestanddele saam.
Gooi stroop by droë bestanddele.
Gooi in ‘n oondpan en druk vas.
Bak vir ± 10~15 min teen 180°C. Haal uit en sny dadelik.