Nederlands/Les 2
Voorkoms
Vriende wat gesels
[wysig]
|
Vocabulary | ||
---|---|---|
Word | Audio | Meaning |
tegenkomen | teenkom, ontmoet | |
de straat | straat | |
ze | hulle; sy | |
zijn | wees | |
hoe | hoe | |
gaat | gaan | |
met | met | |
mij | my | |
jou | jou | |
dank | dank | |
goed | goed |
Uitspraak
[wysig]Die uitspraak van Nederlands varieer van plek tot plek en van spreker tot spreken. Die spelling is nie rêrig foneties nie, maar sistematies genoeg.
Dis nie eenvoudig die klanke op te skryf, maar hier is 'n poging dit in IPA te doen. Try running the sound file again while reading the IPA version.
- 'vrin.də(n)
- 'jɑn.kɔmt.'ka.rəl.ɔp.'stra.'te.ɣə(n) zə.zɛɪn.vrin.də(n)
- ɦɔj,'ka.rəl.ɦu.'ɣat.ət.'mɛ.cə
- ɦɔj,dɑŋ.kjə,mɛt.'mɛɪ.'ɣat.ət.xut.ʔɛn.'mɛ.'cɑʊ
- dɑŋ.kjə,mɛt.mɛɪ.'ɣat.ət.'ok.xut. tɔ.'tsins
- tɔ.'tsins.jɑn