MediaWiki:Gadgets-prefstext

Page contents not supported in other languages.
Vanaf Wikibooks

Hieronder is 'n lys van spesiale geriewe wat u kan aktiveer. Hierdie geriewe maak hoofsaaklik van JavaScript gebruik. Dus moet JavaScript in u webblaaier geaktiveer wees. Hierdie geriewe het geen invloed op hoe hierdie voorkeurbladsy vertoon nie.

Hierdie geriewe is nie deel van die MediaWiki-sagteware nie en word gewoonlik deur gebruikers op u tuiswiki ontwikkel en onderhou. Plaaslike administrateurs kan die beskikbare geriewe by definisies en beskrywings wysig.