Bessie pons

Vanaf Wikibooks

BESSIE BESSIE PONS

Bestanddele:

💧500 ml Droë witwyn

💧250 ml Rosé wyn

💧500 ml Limonade

💧250ml Gemmerlim “ginger ale”

💧250 g aarbeie “strawberry”

💧250g bloubessies

💧250 g frambose “raspberry”

💧takies vars kruisement

Metode:

Meng al die bestanddele in n beker.

Vries die bessies en gebruik dit sommer as die ysblokkies. Jy kan die wyn met nog limonade vervang.