Gaan na inhoud

Bespreking:Tuisblad

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
Vanaf Wikibooks

hallo, 'n paar voorstelle: Eerstens dat die boekrak natuur ingelyf word by Natuurkunde, en dan ook dat religie se naam verander word na Godsdiens. Laastens kan iemand die in eie sake seksie vertaal in Afrikaans, aangesien dit die Afrikaanse wikibooks is en alles verkieslik in Afrikaans moet wees.

Begin 'n bespreking oor Tuisblad

Begin 'n bespreking