Aartappel sop
Maklik, vinnig en heerlik.
Bestanddele:[wysig]
1 groot ui fyngekap, 🥘
1 tl knoffel,
1 pakkie bacon fyngesny,
6 groot aartappels in klein blokkies gesny
Metode:[wysig]
- braai als saam tot bruin
- Voeg 1liter hoenderaftreksel by en kook tot sag
- liquidize tot glad
- voeg knypie nutmeg en 1k melk by
- prut saggies vir 10min
- voeg halwe koppie room by voor opdienning
Variasie:[wysig]
sit gestoomde brokkoli / spinasie by sop voor jy dit liquidize