Wikibooks:Hoe kan ek bydra

Vanaf Wikibooks
(Aangestuur vanaf Hoe kan ek bydra)

Hierdie web-bladsye is een van die maklikste plekke op aarde om aan deel te neem. Omtrent 'n dertien-jarige kan help om 'n bladsy te verbeter en om 'n nuwe boek te begin. Jy hoef net op die edit knoppie bo aan die bladsy te kliek.Dan kan u iets verander, of 'n nuwe boek insit in wiki taal!