Sterrekunde

Vanaf Wikibooks
(Aangestuur vanaf Astronomie)

Wat is sterrekunde?[wysig]

Sterrekunde, soms ook bekend as astronomie kan gedefinieer word as die studie van die hemelligame wat insluit die son, planete, komete, newelvlekke en enige iets wat verband hou met die ruimte buite die aarde se atmosfeer.

Eksterne skakels[wysig]

Spacewallpapers.net Goeie gehalte, en groot verskeidenheid van astronomie fotografie en beelde.