Nederlands/Les 1

Vanuit Wikibooks

Spring na: navigasie, soek

[wysig] Die klanke

Die klanke van Nederlands verskil 'n bietjie van die in Afrikaans, maar daar is ook baie wat hoegenaam nie verskil nie:


b: /b/ d: /d/ f: /f/ h: j: /j/ k: /k/ l: /l/ m: /m/ n: /n/ p: /p/ s: /s/ t: /t/ v: /v/

c
Die Nederlandse c word as /k/ uitgepreek in -ca-, -co-, -cu- of as /s/ in -ce- en -ci-.
calcium - kalsium
Die Nederlandse ch word as die Afrikaanse g uitgespeek (/x/).
lach - lag
g
Die Nederlandse g word baie as die Afrikaanse g (/x/) uitgespreek. Talle mense spreek dit nog stemhebbend uit. In Vlaandere het hulle die sagte g wat meer palataal is.
z
In Nederlands is z soos dit in Engels is
zebra - sebra
w
In Noord-Nederland is dit soos die Duitse w: tusse die botande en die onderlip. In Vlaandere en Suriname is dit soos in Engels bilabiaal
Persoonlike gereedskap
My versameling