Hoërskool Natuur- en Skeikunde/Deel 3-6: Chemiese Sisteme
Die Chemiese Industrie[wysig]
Hulpbronne, Noodsaaklikhede en die Skakels[wysig]
Sasol en Brandstowwe[wysig]
Brandstowwe word alledaags gebruik in die apartheidjare het die wereld besluit om nie meer brandstof te verskaf aan die land Suid-Afrika. Sasol het toe met die proses van kraking deur om lang koolstof kettings te vat en kleiner ketting te vervaardig met gebruik van steunkool. Brandstof is toe vervaardig.