Wikijunior:Geskiedenis in prente
Voorkoms
Hierdie boek is vir mense met 'n vae begrip van geskiedenis. Dit sal geskiedenis in tydbeelde en kort verduidelikende paragrawe aanbied.
Afdelings
[wysig]Elk van die afdelings sal 'n historische periode, rijk of gebeurtenis bevat. 'n Paar sal nog meer verdeel word.