Gebruiker:Freakazoid~afwikibooks

Vanaf Wikibooks

Hallo ek is Hans-Albert ek het die hoof bladsy begin en die wat is wiki voorstelle en nog meer opgestel .

Ek bly in Suid-Afrika in Secunda en ek is net 13 jaar oud (dit wys net dat enige iemand iets kan doen.

As jy enige vra het oor die bladsy of oor hoe om iets te doen dan kan jy my by freakazoid@3market.co.za E-mail .

Hans-Albert jy moet hierdie skuif na jou eie gebruikersblad. Skep vir jouself 'n rekening en dan kan jy al jou goed daar bêre. --Renier Maritz 12:21, 5 04 2005 (UTC)